Acts 17:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy bring sekere vreemde dinge voor ons ore; ons sou dan weet wat hierdie dinge beteken.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis regtig vreemde dinge wat ons hoor; ons wil graag weet wat dit beteken.”
Afrikaans 1933/1953 Want u bring sekere vreemde dinge in ons ore. Ons wil dan weet wat dit tog kan wees.
Afrikaans 1983 Party van die dinge wat jy sê, klink vir ons vreemd, en ons wil graag weet wat dit beteken.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit wat jy sê, val vreemd op ons ore, en ons wil graag weet wat dit beteken.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want party dinge wat jy sê, het ons nog nie voorheen gehoor nie. Daarom wil ons weet wat hierdie dinge beteken.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ons is nuuskierig om meer daaroor te weet. Jy sê sulke snaakse dinge. Waar kom jy daaraan?”