Acts 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Paulus het, soos sy manier was, na hulle ingegaan, en drie sabbatdae het met hulle geredeneer uit die Skrifte, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy na die sinagogediens gegaan en op drie Sabbatdae na mekaar uit die Skrifte met die Jode geredeneer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En volgens sy gewoonte het Paulus na hulle gegaan en drie sabbatte lank met hulle gespreek uit die Skrifte |
| Afrikaans 1983 | Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy daarheen gegaan en op drie sabbatdae na mekaar uit die Skrif met die Jode geredeneer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy na hulle gegaan en op drie Sabbatdae ná mekaar met hulle uit die Skrifte geredeneer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus het na die sinagoge gegaan, hy het dit altyd gedoen. Daar het hy drie weke lank elke Sabbatdag met die Jode gepraat. Hy het in die Ou Testament gelees |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos dit sy gewoonte was, het Paulus gereeld soontoe gegaan. Drie sabbatte het hy daar met die Jode uit die Bybel gaan praat. Hy het vir hulle verduidelik dat dit deel van |