Acts 17:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dadelik het die broeders Paulus weggestuur om as 't ware na die see te gaan; maar Silas en Timoteus het nog daar gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gelowiges het Paulus dadelik weggestuur kus toe, maar Silas en Timoteus het agtergebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die broeders het Paulus toe dadelik weggestuur om in die rigting van die see te gaan, maar Silas en TimotheÂs het daar gebly. |
| Afrikaans 1983 | Die gelowiges het dadelik vir Paulus na die kus toe laat wegbring, maar Silas en Timoteus het daar agtergebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die broers het Paulus toe dadelik weggestuur om na die kus te gaan, maar Silas en Timoteus het daar agtergebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gelowiges het toe dadelik vir Paulus weggestuur na die see toe, maar Silas en Timoteus het altwee in Berea gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Paar van hulle het hom na die kus toe gevat waar hulle ’n boot na Atene gehaal het. Silas en Timoteus het egter in Berea agtergebly. |