Acts 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die broeders het dadelik vir Paulus en Silas in die nag na Berea weggestuur; hulle het daarheen gekom in die sinagoge van die Jode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe dit donker was, het die gelowiges vir Paulus en Silas na Berea toe gestuur. Daar aangekom, het hulle na die Jode se sinagoge gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die broeders dadelik in die nag Paulus en Silas na Ber,a weggestuur. En toe hulle daar kom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Sodra dit donker was, het die gelowiges vir Paulus en Silas na Berea toe gestuur. Daar aangekom, het hulle na die Joodse sinagoge toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die broers het Paulus en Silas, toe dit nag word, dadelik na Berea gestuur. Met hulle aankoms het hulle na die Joodse sinagoge gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit donker geword het, het die gelowiges dadelik vir Paulus en Silas na Berea gestuur. Toe hulle daar aankom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie nag nog het die gelowiges vir Paulus en Silas by die stad uitgesmokkel. Hulle volgende bestemming was Berea. |