Acts 17:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle deur Amfipolis en Apollonia gegaan het, het hulle in Tessalonika gekom, waar 'n sinagoge van die Jode was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus en Silas het deur Amfipolis en Apollonië gereis en in Tessalonika aangekom, waar daar ’n sinagoge van die Jode was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle deur Amf¡polis en Apollonië gereis en in Thessalon¡ka gekom, waar 'n sinagoge van die Jode was. |
| Afrikaans 1983 | Paulus-hulle het deur Amfipolis en Apollonië na Tessalonika toe gereis, waar daar 'n Joodse sinagoge was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus en Silas het deur Amfipolis en Apollonië gereis en in Thessalonika gekom, waar daar 'n Joodse •sinagoge was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus en Silas het deur die stede Amfipolis en Apollonië gegaan, en toe het hulle in die stad Tessalonika gekom. Daar was 'n sinagoge van die Jode in Tessalonika. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus en Silas het daarna in ’n suidelike rigting deur Amfipolis en Apollonië gereis en in Tessalonika aangekom. Daar was ’n Joodse sinagoge. |