Acts 16:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nadat hulle in Misië gekom het, het hulle probeer om na Bitinië te gaan, maar die Gees het hulle nie toegelaat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle naby Misië kom, het hulle Bitinië toe probeer gaan, maar die Gees van Jesus het hulle nie toegelaat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle by M¡sië kom, het hulle probeer om na Bith¡nië te gaan, maar die Gees het hulle dit nie toegelaat nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle by die grens van Misië kom, het hulle na Bitinië toe probeer gaan, maar die Gees van Jesus het hulle dit nie toegelaat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle naby Misië kom, het hulle probeer om na Bitinië te gaan, maar die Gees van Jesus het hulle nie toegelaat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe hulle oorkant die provinsie Misië kom, het hulle probeer om na die provinsie Bitinië te gaan, maar die Gees van Jesus het hulle gekeer om dit te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe van roete verander en na Misië toe gegaan. Van daar af wou hulle dan na Bitinië reis. Maar weer ’n keer het Jesus hulle deur sy Gees gekeer om soontoe te gaan. |