Acts 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle deur Frigië en die gebied van Galasië gegaan het en deur die Heilige Gees verbied is om die woord in Asië te verkondig,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het daarna deur die streke van Frigië en Galasië gereis omdat hulle deur die Heilige Gees verhinder is om die woord op daardie stadium in die provinsie Asië te verkondig.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het deur die land Fr¡gië en Gal sië gegaan, omdat die Heilige Gees hulle verhinder het om in Asië die woord te verkondig.
Afrikaans 1983 Hulle het daarna deur die gebied van Frigië en Galasië gereis, omdat die Heilige Gees hulle verhinder het om die woord in die provinsie Asië te verkondig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het deur Frigië en die landstreek van Galasië gereis, omdat hulle deur die Heilige Gees verhinder is om die woord in Asië te verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Heilige Gees het vir Paulus en sy vriende gekeer sodat hulle nie die boodskap in die provinsie Asië kon bring nie. Daarom het hulle deur die lande Frigië en Galasië gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Paulus-hulle het deur die landstreke van Frigië en Galasië gereis. Hulle wou van daar af in ’n westelike rigting na die Romeinse provinsie Asië toe gaan om daar te gaan preek. Die Heilige Gees wou hulle egter nie toelaat om dit te doen nie.