Acts 16:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so is die gemeentes in die geloof gevestig en het hulle daagliks in getal vermeerder.
Afrikaans (NLV) 2011 So is die gemeentes in hulle geloof versterk, en die aantal gelowiges het by die dag meer geword.
Afrikaans 1933/1953 En die gemeentes is versterk in die geloof en het elke dag vermeerder in getal.
Afrikaans 1983 So is die gemeentes in die geloof versterk, en die getal gelowiges het by die dag groter geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sodoende is die •gemeentes in die geloof versterk en hulle het van dag tot dag in getal toegeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus en sy vriende het aangehou om die gelowiges in die gemeentes sterker te laat glo, en elke dag het meer en meer mense in Christus begin glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Paulus het hierdie besoeke gebruik om die Christene se geloof te versterk. Baie mense het ook tot bekering gekom sodat die kerk oral uitgebrei het.