Acts 16:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe dit dag geword het, het die magistrate die dienaars gestuur om te sê: Laat daardie manne gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe dit dag word, het die stadsowerhede polisie gestuur met die boodskap: “Laat daardie mense vry!”
Afrikaans 1933/1953 En toe dit dag word, stuur die regters die geregsdienaars en sê: Laat daardie manne los.
Afrikaans 1983 Die volgende môre het die stadsbestuur polisie gestuur met die boodskap: “Laat daardie mense los.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teen dagbreek het die stadsbestuurders die geregsdienaars gestuur met die opdrag: “Laat daardie mense vry!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende oggend het die Romeinse regeerders die polisie na die wag toe gestuur om vir hom te sê: “Jy moet daardie manne vry laat weggaan uit die tronk.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen, teen dagbreek se kant, het die hooflanddroste ’n boodskap met ’n paar polisiemanne na die tronk toe gestuur. “Laat daardie mans dadelik los!” was hulle opdrag aan die hoof van die tronk.