Acts 16:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die woord van die Here aan hom gespreek en aan almal wat in sy huis was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe die woord van die Here aan hom en aan al die mense in sy huishouding verkondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het aan hom die woord van die Here verkondig en aan almal wat in sy huis was. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe die woord van die Here aan hom en aan al die mense in sy huis verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe die woord van die Here aan hom en almal in sy huis verkondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Paulus en Silas het vir die wag en al die mense in sy huisgesin vertel van die boodskap van die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie goeie nuus geld vir jou en vir jou hele huisgesin.” |