Acts 16:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle uitgebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle toe buitentoe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om verlos te word?”
Afrikaans 1933/1953 En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word?
Afrikaans 1983 Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle na buite gelei en gesê: “Menere, wat moet ek doen om verlos te word?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hy hulle buitetoe geneem het, het hy gesê: “Menere, wat moet ek doen sodat God my kan red?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het hy hulle buitetoe gevat. “Menere, sê asseblief vir my wat ek moet doen om in die regte verhouding met God te kom,” het hy gepleit.