Acts 16:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hy 'n lig geroep en ingespring en bewend gekom en voor Paulus en Silas neergeval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bewaarder het toe ’n lig gevra en die sel ingestorm. Hy het begin bewe en voor Paulus en Silas neergeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy lig gevra het, spring hy na binne en val bewende voor Paulus en Silas neer. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die bewaarder 'n lig gevra, die sel ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die bewaarder het vir lig gevra, ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die wag gevra dat iemand 'n lig moet bring en hy het in die binneste deel van die tronk ingehardloop. Hy het gebewe en hy het voor Paulus en Silas se voete op die grond geval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dadelik het die hoof van die tronk ’n fakkel by een van die wagte gevat en binnetoe gehardloop. Toe hy by Paulus en Silas kom, het hy bang voor hulle neergeval. |