Acts 16:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Paulus het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Doen jouself geen kwaad nie, want ons is almal hier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Paulus het met ’n harde stem geskreeu: “Moenie jouself iets aandoen nie! Ons is nog almal hier!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Paulus het met 'n groot stem geroep en gesê: Moenie jouself kwaad aandoen nie, want ons is almal hier. |
| Afrikaans 1983 | Maar Paulus het baie hard vir hom geskreeu: “Moenie jouself doodmaak nie! Ons is nog almal hier.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Paulus het hard uitgeroep: “Moenie jouself leed aandoen nie, want ons is almal hier!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus het baie hard vir hom geskree: “Moenie jouself doodmaak nie, ons is nog almal hier.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Paulus het dit gesien en hard vir hom geskree: “Stop! Moenie dit doen nie! Ons almal is nog hier in die tronk.” |