Acts 16:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat so 'n opdrag ontvang het, hulle in die binneste gevangenis gewerp en hulle voete vasgemaak het in die stokke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In reaksie op hierdie bevel het die tronkbewaarder hulle in die binneste sel gegooi en hulle voete in houtblokke vasgeklem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het toe, omdat hy so 'n bevel ontvang het, hulle in die binneste gevangenis gewerp en hulle voete in die blok vasgemaak. |
| Afrikaans 1983 | Op hierdie bevel het hy hulle in die binneste sel opgesluit en hulle voete in die houtblok vasgeklem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die uitvoering van hierdie opdrag het hy hulle in die binneste deel van die tronk gegooi en hulle voete in die blok vasgeklem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wag het toe vir Paulus en Silas in die binneste deel van die tronk gegooi en hy het hulle voete in 'n blok gesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tronkbewaarder het opdrag gekry om hulle behoorlik op te pas. Hy het hulle in die sel reg in die middel van die tronk opgesluit. Boonop het hy swaar boeie om hulle voete vasgemaak. |