Acts 16:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En leer gewoontes wat ons nie geoorloof is om te ontvang of te onderhou nie, omdat ons Romeine is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle leer vir ons gebruike wat ons, omdat ons Romeine is, nie kan aanvaar of navolg nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle verkondig sedes wat vir ons nie geoorloof is om aan te neem of na te volg nie, omdat ons Romeine is. |
| Afrikaans 1983 | Hulle wil vir ons gebruike leer wat ons as Romeine nie kan aanvaar of navolg nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en verkondig gebruike wat vir ons as Romeine nie toelaatbaar is om te aanvaar of na te volg nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle vertel vir ons om dinge te doen, maar ons dink nie dit is reg nie, en ons mag dit nie doen nie, want ons is Romeine.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle leringe is in stryd met ons Romeinse wet en tradisie.” |