Acts 16:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hulle na die magistrate gebring en gesê: Hierdie manne, wat Jode is, maak ons stad baie moeilik, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hulle voor die stadsbestuur gebring en gesê: “Hierdie mense maak moeilikheid in ons stad; hulle is Jode. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle voor die regters gebring en gesê: Hierdie manne bring ons stad in opskudding, omdat hulle Jode is, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hulle voor die stadsbestuur gebring en gesê: “Hierdie mense is Jode wat moeilikheid maak in ons stad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en nadat hulle hulle voorgebring het, het hulle vir die stadsbestuurders gesê: “Hierdie mense stook onrus in ons stad, want hulle is Jode |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die eienaars van die slavin vir Paulus en Silas voor die Romeinse regeerders gebring het, het die eienaars gesê: “Hierdie mense is Jode en hulle maak die mense in ons stad opstandig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié het Paulus en Silas gearresteer en na die hooflanddroste toe gebring. Die klag teen hulle was kort en kragtig: “Hierdie Jode versteur die rus in ons stad. |