Acts 16:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waaroor goed berig is deur die broers wat in Listra en Ikonium was.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was van die kant van die gelowiges in Listra en Ikonium goeie getuienis oor Timoteus.
Afrikaans 1933/1953 Hy het goeie getuienis gehad van die broeders in Listre en Ikonium.
Afrikaans 1983 Die gelowiges in Listra en Ikonium het net goed van hom gepraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was iemand oor wie die broers in Listra en Ikonium goeie getuienis gelewer het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die gelowiges in die stede Listre en Ikonium het goeie dinge oor Timoteus gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die gelowiges in Listra en Ikonium kon nie uitgepraat raak oor Timoteus se liefde vir die Here nie.