Acts 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, toe ons van Troas losgemaak het, het ons met 'n reguit koers na Samotrakië gekom en die volgende dag na Neapolis;
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het van Troas af weggevaar en reguit koers gehou na die eiland Samotrake, en is die volgende dag Neapolis toe.
Afrikaans 1933/1953 Ons het dan afgevaar van Troas en reguit koers gehou na Samothr ce, en die volgende dag na Ne polis,
Afrikaans 1983 Ons het van Troas af weggevaar en reguit koers gehou na Samotrake en die volgende dag na Neapolis toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe ons van Troas af vertrek het, het ons reguit na Samotrake gevaar, die volgende dag na Neapolis,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het met die skip weggeseil van die hawestad Troas, en toe het ons reguit na die eiland Samotrake geseil. Die volgende dag het ons na die hawestad Neapolis geseil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het die eerste skip geneem wat na Samotrake gevaar het. Van daar af het ons die volgende dag tot in Neapolis gereis. Toe ons daar aankom, het ons dadelik koers gekies die binneland in.