Acts 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom Hy in Derbe en Listre, en daar was 'n sekere dissipel met die naam van Timótheüs, die seun van 'n sekere vrou, wat 'n Joodse vrou was en gelowig was; maar sy vader was 'n Griek: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het na Derbe gegaan en toe na Listra. Dáár het hulle Timoteus ontmoet, ’n gelowige; sy ma was ’n Jodin, ’n gelowige, en sy pa ’n Griek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het in Derbe en Listre aangekom; en daar was 'n dissipel met die naam van TimotheÂs, seun van 'n gelowige Joodse vrou, maar van 'n Griekse vader. |
| Afrikaans 1983 | Paulus het in Derbe gekom en daarna in Listra. Dáár was 'n gelowige met die naam Timoteus. Sy ma, ook 'n gelowige, was 'n Joodse vrou en sy pa 'n Griek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het na Derbe gegaan, en toe na Listra. En kyk, daar was 'n dissipel met die naam Timoteus – die seun van 'n gelowige Joodse vrou, maar van 'n Griekse pa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus het ook in die stede Derbe en Listre gekom. In Listre was daar 'n gelowige, sy naam was Timoteus. Hy was die seun van 'n Joodse vrou wat 'n gelowige was, en sy pa was 'n Griek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus het ook weer ’n draai in Derbe en Listra gaan maak. Daar het hy vir Timoteus raakgeloop, ’n Christen met ’n Joodse ma en ’n Griekse pa. Sy ma het saam met hom die Here gedien. |