Acts 15:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die apostels en ouderlinge het bymekaargekom om hierdie saak te oorweeg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om mekaar in die oë te kyk oor hierdie vraagstuk.
Afrikaans 1933/1953 En die apostels en die ouderlinge het vergader om hierdie saak te ondersoek.
Afrikaans 1983 Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om hierdie vraagstuk te bespreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om hierdie saak in oënskou te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die apostels en die ouderlinge het toe vergadering gehou om hieroor te praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die apostels het saam met die ouderlinge ’n vergadering belê om dit behoorlik te bespreek.