Acts 15:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het deur Sirië en Cilicië gegaan en die gemeentes bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes daar versterk.
Afrikaans 1933/1953 En hy het S¡rië en Cil¡cië deurgegaan en die gemeentes versterk.
Afrikaans 1983 Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes geestelik versterk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes daar versterk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het deur die provinsies Sirië en Silisië gegaan en hulle het die gemeentes bemoedig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Paulus en Silas na Sirië en Silisië vertrek. Hulle het die gelowiges daar gaan moed inpraat en vir hulle gesê om aan te hou om in God te glo.