Acts 15:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Paulus het Silas gekies en vertrek, deur die broeders aan te beveel tot die genade van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het Silas gekies en hy het vertrek nadat hy deur die gelowiges aan die liefdevolle goedheid van die Here toevertrou is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Paulus het Silas gekies en afgereis nadat hy deur die broeders aan die genade van God opgedra was. |
| Afrikaans 1983 | Paulus het vir Silas gekies en vertrek, nadat hulle deur die gelowiges aan die genade van die Here toevertrou is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het vir Silas gekies en het vertrek, nadat hulle deur die broers aan die genade van die Here opgedra is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus het vir Silas gekies om saam met hom te gaan. Nadat die gelowiges tot die Here gebid het om vir Paulus en Silas genadig te wees, het Paulus en Silas weggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op sy beurt het Paulus vir Silas, wat intussen weer na Antiogië toe gekom het, as sy nuwe helper gekies. Die gemeente van Antiogië het vir hulle gebid en hulle aan die goedheid en sorg van die Here opgedra. Daarna het |