Acts 15:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Paulus het dit nie goed gedink om hom saam te neem nie, wat van hulle af weggegaan het uit Pamfilië en nie saam met hulle na die werk gegaan het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het egter gedink dit is nie reg om die man saam te vat wat hulle in Pamfilië in die steek gelaat het en nie aan hulle verdere bediening deel gehad het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Paulus het dit nie reg geag om hom saam te neem wat van Pamf¡lië af hulle verlaat het en nie saam met hulle na die werk gegaan het nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar Paulus het gedink dit is nie reg om die man saam te neem wat hulle in Pamfilië verlaat het en nie end-uit die werk saam met hulle gedoen het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar Paulus het nie gedink dat dit reg is om die man saam te neem wat hulle by Pamfilië in die steek gelaat en hulle nie vir die werk vergesel het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus het nie gedink dat dit reg is om Johannes saam met hulle te neem nie, want hy het weggegaan van hulle toe hulle in die provinsie Pamfilië was en hy het nie verder saam met hulle gegaan om die werk te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Paulus was nie bereid om Markus saam te neem nie. Hy het hulle die vorige keer daar by Pamfilië in die steek gelaat. |