Acts 15:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook Paulus en Bárnabas het in Antiogië gebly en saam met baie ander die woord van die Here geleer en verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus en Barnabas het ’n tyd lank in Antiogië gebly en saam met baie ander onderrig gegee en die woord van die Here verkondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Paulus en B rnabas het in Antioch¡ë gebly en, saam met nog baie ander, onderrig gegee en die blye boodskap van die woord van die Here verkondig. |
| Afrikaans 1983 | Paulus en Barnabas het 'n tyd lank in Antiogië gebly en saam met baie ander onderrig gegee en die woord van die Here verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus en Barnabas het 'n tyd lank in Antiogië gebly, en saam met baie ander onderrig gegee en die evangeliewoord van die Here verkondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Paulus en Barnabas het 'n tyd lank in Antiogië gebly. Daar het hulle saam met baie ander gelowiges vir die mense geleer en hulle het die goeie boodskap van die Here gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus en Barnabas het in Antiogië agtergebly. Hulle het die gelowiges geleer hoe om te leef soos God dit wil hê. Hulle het ook die goeie nuus oor Jesus onder die inwoners van die stad bekendgemaak. Baie ander gelowiges het presies dieselfde gedoen. |