Acts 15:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle gelees het, was hulle bly oor die vertroosting.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gemeente het dit gelees en was baie bly oor die bemoediging.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle dit gelees het, was hulle bly oor die bemoediging.
Afrikaans 1983 Die gelowiges het dit gelees en was baie bly oor die bemoedigende boodskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gemeente het die brief gelees, en was verheug oor die bemoediging.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die gelowiges die brief gelees het, was hulle baie bly oor die boodskap, dit het vir hulle bemoedig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal was baie bly toe hulle hoor dat hulle nie verplig was om besny te word nie.