Acts 15:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit was goed vir die Heilige Gees en vir ons om geen groter las op julle te lê as hierdie noodsaaklike dinge nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Heilige Gees en ons het besluit om geen verdere las op julle te lê nie, behalwe die volgende voorskrifte:
Afrikaans 1933/1953 Want die Heilige Gees en ons het besluit om verder geen las op julle te lê nie as hierdie noodsaaklike dinge:
Afrikaans 1983 Die Heilige Gees en ons het besluit om geen verdere las op julle te lê as net hierdie noodsaaklike dinge nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Heilige Gees en ons het daarom besluit om geen verdere las op julle te lê nie, behalwe die volgende vereistes:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Heilige Gees en ons het besluit om dit nie vir julle moeiliker te maak nie, maar dit is belangrik dat julle net hierdie dinge moet doen:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Heilige Gees en ons het saam besluit dat julle julle nie hoef te laat besny nie. Al wat ons van julle vra, is om die volgende voorskrifte na te kom: