Acts 15:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het dus Judas en Silas gestuur, wat ook vir julle dieselfde dinge per mond sal vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons stuur dan nou vir Judas en Silas om ook self mondeling ons besluit aan julle oor te dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons het dan Judas en Silas afgevaardig om ook mondeling dieselfde berig te bring. |
| Afrikaans 1983 | Ons stuur nou vir Judas en Silas om ook mondeling hierdie dinge aan julle oor te dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het dus Judas en Silas gestuur, en hulle sal hierdie dinge mondeling aan julle bevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het ons vir Judas en Silas gestuur sodat hulle vir julle dieselfde dinge kan vertel wat ons geskryf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Judas en Silas kom ook nou saam met hulle na julle toe. Hulle sal vir julle alles verduidelik wat ons in hierdie brief skryf. |