Acts 15:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Manne wat hulle lewe in gevaar gestel het vir die Naam van onse Here Jesus Christus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | mense wat hulle lewe gewaag het vir die Naam van ons Here Jesus Christus. |
| Afrikaans 1933/1953 | manne wat hulle lewe oorgegee het vir die Naam van onse Here Jesus Christus. |
| Afrikaans 1983 | wat hulle lewe gewaag het vir die Naam van ons Here Jesus Christus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | mense wat hulle lewens oorgegee het vir die Naam van ons Here Jesus Christus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle is mense wat amper gesterf het toe mense hulle wou doodmaak omdat hulle in die Here Jesus Christus geglo het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was bereid om hulle lewens op die spel te plaas ter wille van ons Meester, Jesus Christus. |