Acts 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Moses van ouds het in elke stad die wat Hom verkondig, terwyl hulle elke sabbatdag in die sinagoges gelees word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet mos: Moses het in elke stad al vir geslagte lank mense wat sy voorskrifte verkondig; elke Sabbatdag word sy boeke in die sinagoges voorgelees.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want van die ou tyd af het Moses in elke stad diegene wat hom verkondig, terwyl hy elke sabbat in die sinagoges gelees word. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie voorskrifte van Moses word immers van ouds af in elke stad aan die mense voorgehou. Elke sabbatdag word dit in die sinagoges voorgelees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is tog van die vroegste geslagte af in elke dorp mense wat Moses verkondig en elke Sabbatdag in die •sinagoges voorlees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want van lank gelede af was daar in elke stad mense wat vir ander mense vertel het van die Wette van Moses. Daarom het hulle elke Sabbatdag in die sinagoges vir mense uit die Wette van Moses gelees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moet ook nie vleis eet van diere wat verwurg is nie. En moenie bloed drink nie. Hierdie voorskrifte wat Moses vir ons gegee het, word immers nou al geslagte lank elke sabbat oor die hele wêreld heen geleer.” |