Acts 15:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar dat ons aan hulle skrywe dat hulle hulle moet onthou van besoedeling van afgode en van hoerery en van wat verwurg is en van bloed.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons moet egter vir hulle skryf om weg te bly van dinge wat deur afgode besoedel is, van seksuele sondes, asook van iets wat verwurg is, en van bloed.
Afrikaans 1933/1953 maar aan hulle skrywe dat hulle hul moet onthou van die dinge wat deur die afgode besoedel is en van hoerery en van wat verwurg is en van bloed.
Afrikaans 1983 Maar ons moet vir hulle skrywe om nie vleis te eet wat aan 'n afgod geoffer is nie, want dit is onrein; dat hulle onsedelikheid moet vermy, geen dier wat verwurg is, moet eet nie, en ook nie bloed nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar dat ons vir hulle moet skryf om weg te bly van dit wat deur afgode besoedel is, van hoerery, van wat verwurg is, en van bloed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, ons moet vir hulle skryf om nie afgod-offervleis te eet nie. Hulle moet ook nie onsedelik lewe nie, hulle moenie iets eet wat verwurg is nie, en hulle moet ook nie bloed eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bly weg van die afgode af. Moenie van die kos eet wat aan hulle gode geoffer is nie. “Moet julle nie skuldig maak aan seksuele sondes nie.