Acts 15:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom is my vonnis dat ons hulle wat uit die heidene hulle tot God bekeer het, nie lastig val nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom oordeel ek dat ons dit nie moeilik moet maak vir die gelowiges wat hulle uit die geledere van die nie-Jode tot God bekeer het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom oordeel ek dat ons die wat uit die heidene hulle tot God bekeer, nie moet bemoeilik nie, |
| Afrikaans 1983 | Daarom meen ek dat ons dit nie moeilik moet maak vir die heidene wat hulle tot God bekeer nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Daarom oordeel ek dat ons dit nie moeilik moet maak vir hulle wat uit die heidendom na God draai nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarom dink ek dat ons dit nie moeilik moet maak vir die heidene wat verander en wat begin lewe soos God wil hê hulle moet lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom, vriende, voel ek dat ons dit nie moeilik moet maak vir mense uit ander volke wat hulle sondes laat staan en hulle tot God bekeer het nie. Al wat ons moet doen, is om ’n brief aan hulle te skryf waarin ons die volgende vir hulle sê: |