Acts 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek en al die heidene oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here, wat al hierdie dinge doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat ook die ander volke die Here kan soek, ja, al die nie-Joodse nasies oor wie Ek my Naam uitgeroep het. So sê die Here wat hierdie dinge |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here wat al hierdie dinge doen. |
| Afrikaans 1983 | sodat al die ander mense die Here kan soek, ja, al die heidennasies wat Ek geroep het om my eiendom te wees, sê die Here wat hierdie dinge doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die res van die mensdom die Here kan soek, ja, al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is. So sê die Here, wat hierdie dinge doen’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal dit doen sodat al die ander mense na die Here toe sal kom en sodat al die heidene na die Here toe sal kom, Ek het hulle gekies om aan My te behoort. Die Here wat al hierdie dinge doen, het dit gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die volke wat Ek na My toe uitnooi, sal dan na My toe kom. Ek, die Here, sal dit alles doen. |