Acts 15:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarna sal Ek terugkeer en die tent van Dawid wat neergeval het, weer bou; en Ek sal sy puinhope weer bou en dit oprig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Daarna sal Ek terugkom, en Ek sal die vervalle huis van Dawid weer opbou. Ek sal sy bouvalle herstel, en dit weer regmaak |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna sal Ek terugkom en die vervalle hut van Dawid weer oprig, en wat daarvan verwoes is, sal Ek weer oprig en dit herstel, |
| Afrikaans 1983 | “Daarna sal Ek terugkom, en Ek sal die vervalle huis van Dawid weer opbou, en Ek sal sy bouvalle herstel en dit weer regmaak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Daarna sal Ek terugkom en Ek sal die vervalle huis van Dawid weer opbou, en Ek sal die bouvalle daarvan herbou en dit herstel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Here het gesê: Daar sal 'n tyd kom wanneer Ek die nageslag van koning Dawid weer sal laat regeer. Hulle is soos 'n huis wat omgeval het, soos 'n muur wat afgebreek is. En dan sal Ek terugkom en Ek sal die huis van Dawid wat omgeval het, weer bou, en Ek sal sy mure wat afgebreek is, weer bou. En die huis van Dawid sal weer wees soos hy altyd was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Ek sal binnekort terugkom, sê die Here. Dan sal Ek Dawid se koninkryk herstel wat nou in puin lê. Ek sal alles herbou wat afgebreek is. Ek sal dit splinternuut maak. In daardie tyd sal ander mense na my nuwe koninkryk toe stroom. |