Acts 15:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Simeon het vertel hoe God eers die heidene besoek het om uit hulle 'n volk vir sy Naam te neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Simon het verduidelik hoe dit God self is wat die inisiatief geneem het deur vir Hom ’n volk uit die geledere van die nie-Jode te versamel. |
| Afrikaans 1933/1953 | S¡meon het vertel hoe God in die begin uitgesien het om 'n volk uit die heidene vir sy Naam aan te neem. |
| Afrikaans 1983 | Simon het verduidelik hoe dit God self is wat begin het om na die heidennasies om te sien deur vir Hom 'n volk uit hulle te versamel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Simeon het verduidelik hoe God van die begin af toegesien het dat Hy uit die heidene 'n volk vir sy Naam sou verkry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Simeon het vir ons vertel hoe God begin het om te wys dat Hy vir die heidene wil sorg. God het dit gewys toe Hy uit die heidene 'n volk geneem het om aan Hom te behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus het nou vir ons verduidelik hoe God lank terug besluit het om mense wat nie aan ons volk behoort nie nou ook deel van sy nuwe volk te maak. Hy het dit gedoen sodat hulle Hom ook kan dien. |