Acts 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar het hulle die evangelie verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dáár het hulle toe die Goeie Nuus verkondig.
Afrikaans 1933/1953 En daar het hulle die evangelie verkondig.
Afrikaans 1983 Daar het hulle toe die evangelie verkondig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en daar die evangelie bly verkondig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het daar die goeie boodskap gepreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het hulle die goeie nuus oor Christus aan die mense gaan vertel.