Acts 14:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het dit opgepas en gevlug na Listre en Derbe, stede van Likaonië, en na die omgewing wat rondom lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die apostels dit agterkom, het hulle na Listra en Derbe en die Likaonië-omgewing gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | het hulle dit gewaargeword en gevlug na die stede van Likaonië, Listre en Derbe en die omstreke. |
| Afrikaans 1983 | Toe die apostels dit agterkom, het hulle na Listra en Derbe en omgewing gevlug. Dit was twee stede in Likaonië. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hulle dit te wete gekom en na die Likaoniese stede, Listra en Derbe, en die omliggende streke gevlug |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die apostels hoor wat die mense wil doen, het hulle gevlug na die stede Listre en Derbe. Hierdie stede was in die deel van die land wat die mense “Likaonië” genoem het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe in die stede Listra en Derbe gaan preek. |