Acts 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die menigte van die stad was verdeeld: en 'n deel met die Jode vasgehou en 'n deel met die apostels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense in die stad was verdeeld: party het hulle by die Jode geskaar en party by die apostels. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die menigte van die stad was verdeeld, en sommige het met die Jode en ander met die apostels saamgegaan. |
| Afrikaans 1983 | Die inwoners van die stad was verdeeld, party vir die Jode en party vir die apostels. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die inwoners van die stad was verdeeld – sommige het hulle by die Jode geskaar en ander by die apostels. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van die stad het in twee groepe verdeel. Die een groep het gedink die Jode is reg, maar die ander groep het gedink die apostels is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Ikonium was later in twee kampe verdeel oor Paulus en Barnabas. Party was aan hulle kant, terwyl ander weer aan die kant van hulle Joodse opponente was. |