Acts 14:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het hulle lank by die dissipels gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ’n geruime tyd daar saam met die gelowiges deurgebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het daar by die dissipels 'n geruime tyd deurgebring. |
| Afrikaans 1983 | Die apostels het 'n geruime tyd daar by die gelowiges deurgebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het 'n lang tyd saam met die dissipels daar deurgebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Barnabas en Paulus het toe 'n lang tyd daar by die gelowiges gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het Paulus en Barnabas op ’n wonderlike manier gebruik om die goeie nuus oor Christus met mense uit ander volke te deel. Hulle twee het daarna nog ’n hele ruk by die Christene in Antiogië gebly. |