Acts 14:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hulle die woord in Perge verkondig het, het hulle afgegaan na Attalië.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het hulle in Perge die woord verkondig en daarna Attalië toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 en nadat hulle die woord in Perge verkondig het, het hulle afgegaan na Att lië.
Afrikaans 1983 Daar het hulle in Perge die woord verkondig en daarna na Attalië toe vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) waar hulle in Perge die woord verkondig het. Daarna het hulle na Attalië afgereis,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En nadat hulle die boodskap van die Here in die stad Perge gebring het, het hulle na die hawestad Attalië gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hulle Attalië toe gegaan, waar hulle ’n skip na hulle tuisstad, Antiogië, gehaal het.