Acts 14:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hulle deur Pisidië deurgetrek het, het hulle in Pamfilië aangekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die apostels het verder deur Pisidië gegaan en in Pamfilië gekom.
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan hulle deur Pis¡dië en kom in Pamf¡lië;
Afrikaans 1983 Die apostels het verder deur Pisidië na Pamfilië toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hulle deur Pisidië gereis het, het hulle na Pamfilië gegaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het deur die provinsie Pisidië gegaan, en toe het hulle in die provinsie Pamfilië gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van daar af het hulle twee deur Pisidië tot in Pamfilië gereis. In die stad Perge het hulle vir die mense van Jesus vertel.