Acts 14:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat hulle die evangelie aan daardie stad verkondig en baie geleer het, het hulle teruggekeer na Listre en Ikonium en Antiogië, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus en Barnabas het die Goeie Nuus ook in Derbe verkondig, en hulle het ’n redelike aantal volgelinge van Jesus bygekry. Daarna het hulle na Listra, Ikonium en Antiogië in Pisidië toe teruggegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat hulle aan daardie stad die evangelie verkondig en 'n aantal dissipels gemaak het, het hulle teruggegaan na Listre en Ikonium en Antioch¡ë, |
| Afrikaans 1983 | Paulus en Barnabas het die evangelie ook in Derbe verkondig, en baie mense het daar gelowig geword. Daarna het hulle na Listra, Ikonium en Antiogië toe teruggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hulle die evangelie in daardie stad verkondig en 'n redelike aantal dissipels gewerf het, het hulle na Listra, Ikonium en Antiogië teruggekeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Barnabas en Paulus die goeie boodskap in Derbe gebring het en nadat baie mense in Jesus begin glo het, het Paulus en Barnabas teruggegaan na die stede Listre, Ikonium en Antiogië in Pisidië. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Derbe het Paulus en Barnabas begin om die goeie nuus oor Jesus aan die inwoners te verkondig. Baie van die mense het in Jesus begin glo. Daarna het Paulus en Barnabas weer in Listra, Ikonium en Antiogië ’n draai gaan maak. |