Acts 14:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar terwyl die dissipels rondom Hom staan, het Hy opgestaan en in die stad gekom; en die volgende dag het Hy saam met Bárnabas na Derbe vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe gelowiges ’n kring rondom hom begin vorm, het hy opgestaan en weer die stad ingegaan. Die volgende dag het hy en Barnabas na Derbe toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 Maar toe die dissipels hom omring, het hy opgestaan en in die stad gekom en die volgende dag saam met B rnabas na Derbe vertrek.
Afrikaans 1983 Daar het die gelowiges rondom hom kom staan, en hy het opgestaan en weer die stad ingegaan. Die volgende dag het hy en Barnabas na Derbe toe vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar toe die dissipels rondom hom gaan staan, het hy opgestaan en die stad binnegegaan. Die volgende dag het hy saam met Barnabas na Derbe vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar het toe gelowiges rondom Paulus kom staan. Paulus het opgestaan en hy het ingegaan in die stad. Die volgende dag het Paulus en Barnabas weggegaan uit Listre en hulle het na die stad Derbe gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Klompie gelowiges het om hom kom staan. Paulus het na ’n ruk weer bygekom en opgestaan. Later het hy die stad ingestap. Die volgende dag het hy en Barnabas na Derbe vertrek.