Acts 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die ongelowige Jode het die heidene aangehits en hulle verstand sleg gemaak teen die broeders.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Jode wat nie oortuig geraak het nie, het die gemoedere van die nieJode opgesweep en hulle teen die gelowiges aangehits.
Afrikaans 1933/1953 Maar die ongehoorsame Jode het die gemoedere van die heidene teen die broeders opgehits en verbitter.
Afrikaans 1983 Maar die Jode wat nie die boodskap wou aanneem nie, het die gemoedere van die heidene opgesweep en hulle teen die gelowiges aangehits.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die ongelowige Jode het die heidene opgesweep en hulle gemoedere vergiftig teen die broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Jode wat nie in Jesus wou glo nie, het vir die heidene slegte dinge van die gelowiges vertel en die heidene het vyande geword van die gelowiges.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Jode wat geweier het om in Jesus te glo, was baie ontevrede daaroor. Hulle het begin om die res van die stad se inwoners teen hulle op te steek sodat almal baie agterdogtig teenoor hulle was.