Acts 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat vroeër al die nasies toegelaat het om in hul eie weë te wandel.
Afrikaans (NLV) 2011 In vorige geslagte het Hy die ander nasies toegelaat om hulle eie koers te kies,
Afrikaans 1933/1953 Hy het in die tye wat verby is, toegelaat dat al die nasies in hulle eie weë sou wandel,
Afrikaans 1983 Hy het in die verlede alle nasies toegelaat om hulle eie koers te gaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die heidennasies het Hy in vorige geslagte toegelaat om op hulle eie paaie te gaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe al die volke voorheen gedoen het wat hulle wou doen, het God hulle nie gestraf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “In die verlede het God toegelaat dat al die volke maar hulle eie pad loop.