Acts 14:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Barnabas Jupiter genoem; en Paulus, Mercurius, omdat hy die hoofspreker was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Barnabas “Zeus” begin noem en Paulus, omdat hy die een was wat die praatwerk gedoen het, “Hermes”.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het vir B rnabas Jupiter genoem, en vir Paulus Mercurius, omdat hy die woordvoerder was.
Afrikaans 1983 Hulle het vir Barnabas Zeus genoem en vir Paulus Hermes, omdat hy die woordvoerder was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Barnabas het hulle Zeus genoem en vir Paulus, omdat hy die woordvoerder was, Hermes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het toe vir Barnabas “ Zeus” genoem en hulle het vir Paulus “ Hermes” genoem omdat Paulus die een was wat die meeste gepraat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het gesê Barnabas is Zeus, en dat Paulus Hermes is. Paulus is Hermes genoem omdat hy al die praatwerk gedoen het.