Acts 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Saulus, (wat ook Paulus genoem word), vervul met die Heilige Gees, sy oë op hom gerig,
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Saulus, dit is Paulus, vol van die Heilige Gees, het hom stip aangekyk
Afrikaans 1933/1953 Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê:
Afrikaans 1983 Maar Saulus, dit is Paulus, vol van die Heilige Gees, het hom skerp aangekyk
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Saulus, oftewel Paulus, het hom stip aangekyk en, vervul met die Heilige Gees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Heilige Gees was in Saulus, Saulus se ander naam was Paulus. Hy het reguit na Elimas gekyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Saulus (of Paulus, soos hy ook bekend was) by Sergius Paulus aankom, was Elimas ook daar. Paulus was vol van die Heilige Gees se krag. Hy het Elimas waterpas in die oë gekyk en vir hom gesê: “Ek sien dat jou lewe die ene boosheid is.