Acts 13:52 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gelowiges was vol blydskap en vol van die Heilige Gees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees. |
| Afrikaans 1983 | Die gelowiges in Antiogië was vol blydskap en vol van die Heilige Gees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gelowiges het aangehou om bly te wees, en die Heilige Gees was in hulle. |