Acts 13:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het die stof van hulle voete teen hulle afgeskud en by Ikonium gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe, as protes teen die stad, die stof van hulle voete afgeskud en Ikonium toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle die stof van hul voete teen hulle afgeskud en na Ikonium gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe as gebaar teen die stad die stof van hulle voete afgeskud en na Ikonium toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe die stof van hulle voete afgeskud as getuienis teen die stad en na Ikonium vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus en Barnabas het die stof van hulle voete afgeskud om 'n teken te wees teen die Jode, en toe het hulle na die stad Ikonium gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle twee is ook kort daarna hardhandig uit die stad weggejaag. Hierdie slegte ervaring het Paulus-hulle nie mismoedig gemaak nie. Hulle het na Ikonium, die volgende stad, toe gegaan om die goeie nuus daar aan die mense te vertel. Hulle was steeds vol van die Heilige Gees se krag en ook vol blydskap. |