Acts 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle in Salamis was, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode verkondig; en hulle het ook Johannes as hul bedienaar gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 In Salamis aangekom, het hulle die woord van God in die Joodse sinagoges verkondig. Hulle het Johannes as helper gehad.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle in S lamis kom, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode verkondig; en hulle het ook Johannes as helper gehad.
Afrikaans 1983 en in Salamis aangekom. Daar het hulle die woord van God in die Joodse sinagoges verkondig. Hulle het Johannes by hulle gehad om hulle te help.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle in Salamis aankom, het hulle die woord van God in die Joodse •sinagoges verkondig, met Johannes as hulle helper.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hulle in die stad Salamis kom, het hulle aangehou om vir die mense die boodskap van God te bring in die sinagoges van die Jode. Johannes was ook by Barnabas en Saulus om hulle te help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Salamis het hulle begin om God se woord in die godsdienstige bymekaarkomplekke van die Jode bekend te maak. Hulle het die eiland van hoek tot kant deurkruis.