Acts 13:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die woord van die Here is in die hele land bekend gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die woord van die Here het deur daardie hele streek versprei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die woord van die Here is deur die hele land verbrei. |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here het dwarsdeur die hele streek versprei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here het deur die hele landstreek versprei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Meer en meer mense rondom die stad Antiogië in Pisidië het die boodskap van die Here gehoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die woord van die Here soos ’n veldbrand deur die hele gebied versprei. |